 |
Martheo No2
Selfsorg Vakansie
Woonstel
Marine Drive, Margate
Kontak: Sarie
Harmsen
Cel: 082 324 4041
Faks: 012 329 1781
Email:
harmsen@telkomsa.net |
Hierdie gerieflike 3 slaapkamer
selfsorg see aansig duplex woonstel vir ses persone is tenvolle
toegerus. 2 van die slaapkamers het 'n balkon met uitsig oor die see.
Sentraal gelee en loopafstand vanaf die strand, winkelsentrum,
restaurante, speelarkades ens.
Kombuis, Oopplan sit en eetkamer. Die
woonstel is verder toegerus met DSTV, wasmasjien, tuimeldroër, yskas,
vrieskas en mikrogolfoond.
Met eie braai area en groot veilige speel plek vir die kinders.
Veilige parkering vir 2 voertuie.
Tariewe (Btw ingesluit)
Die tarief is vir 6
persone per nag
| 27 Maart tot 09 April |
R 800.00 |
| 10 April tot 14 April |
R1 000.00 |
| 26 Junie tot 19 Julie |
R 800.00 |
| 23 September tot 04 Oktober |
R 800.00 |
| 01 Desember tot 15 Desember |
R 800.00 |
| 16 Desember tot 04 Januarie |
R1 000.00 |
| 05 Januarie tot 12 Januarie |
R 800.00 |
| Al die ander dae buite seisoen |
R 500.00 |
Maak 'n Besprekings Navraag / Reservation
Enquiry

|





|