|
Skoon, modern en
ruim selfsorg akkommodasie.
Idiaal geleë bo Uvongo strand, lagune en swem area.
Genoeg is die perfekte wegkomplek van die stadslewe. Eenheid is
selfsorg met 'n volledige toergeruste
kombuis en skottelgoedwasser.
Akkommandeer gemaklik 4 grootmense 3 kinders.
2 slaapkamers, 'n dubbelbed en 6 enkelbeddens,
1 vol badkamer plus extra toilet.
TV's
in die sitkamer asook slaapkamers. DSTV Skottel.
Dakwaaiers in die sitkamer en die hoofslaapkamer.
Ontspan heeltemal en braai op sy private balkon,
met die rustige gedreun van
die see.
Die perseel is direk langs die munisipale trappies wat na die hoofstrand van
Uvongo lei.
Onderdak
parkering binne
in die perseel agter die veiligheidshek en 'n veilige staanplek vir die
Venterwaentjie.
Binne
loopafstand:- Uvongo Spar, Poskantoor, 'n vis deli,
seekosrestaurante, strandwinkeltjies, drankwinkel,
ens.

Clean, modern &
spacious self-catering accommodation. Sleeps 4 Adults & 3 Children.
Idyllically situated above Uvongo Beach.
Genoeg is an ideal retreat for the stressed city dweller. The apartment
has a fully equipped kitchen with a
dishwasher. A TV in
in the lounge as well as the bedrooms.
DSTV facilities (bring
own smartcard).
Ceiling fans in the living room and
the main bedroom.
Achieve complete relaxation and braai on your own
private balcony, with the restful sound of the sea. The
premises have direct access towards the public steps leading to the main beach
of Uvongo

Undercover parking on the premises and
safe parking for a trailer.
Within walking distance a fish deli,
curio shops, Spar, etc.
Make an On-Line Reservation Enquiry
|